Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
5 plaatsers
Pagina 2 van 2
Pagina 2 van 2 • 1, 2
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
netwerk24 schreef:30/11/2015Word die aarde se toekoms die week bepaal?
Elma Smit deel 9 dinge wat jy van die COP21-beraad in Parys hoort te weet, en verduidelik juis waarom jy ook aandag aan klimaatsverandering moet gee.
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
netwerk24 schreef:18 Maart 2016Vermeende baasbrein van Parys-aanvalle gewond en vas
Een van die vermeende baasbreine van die terreuraanvalle in Parys in November verlede jaar is in Brussel gewond en vasgetrek. Die Belgiese minister van binnelandse sake het bevestig dat Salah Abdeslam aangekeer is, hetReuters getweet.
Die Franse president, Fransois Hollande, het gesê daar is ‘n operasie in Brussel aan die gang wat verband hou met die aanvalle, berig Guardian.com. Aanklaers het vroeër gesê Abdeslam se vingerafdrukke is Dinsdag in ‘n woonstel in die Belgiese hoofstad gekry.
Abdeslam is ‘n 26-jarige Fransman wat in Brussel grootgeword het. Hy het van Parys na Brussel in ‘n motor gevlug ure ná die terreuraanvalle op 13 November. Altesame 130 mense is dood. Sy ouer broer het homself opgeblaas ná die aanvalle.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/vermeende-baasbrein-van-parys-aanvalle-gewond-en-vas-20160318
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
netwerk24 schreef:22 Maart 2016Brussels-lughawe ontruim ná ontploffings
Mense word ontruim uit die lughawegebou by Brussel-lughawe nadat daar na wat berig word twee ontploffings plaasgevind het.
Volgense sommige berigte is mense beseer, maar dit is nie bevestig nie en die rede vir die ontploffings is nog nie bekend nie.
Die ontploffings kom vier dae nadat Salah Abdeslam, die hoofverdagte in die terreur-aanvalle in Parys in November, in ‘n woonstel in die Belgiese hoofstad plaasgevind het.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/brussels-lughawe-ontruim-na-ontploffings-20160322
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
netwerk24 schreef:22 Maart 2016Brussel: Ontploffing was glo selfmoordbomaanval
Die hoofkwartier van die Europese Unie is gesluit nadat drie ontploffings Dinsdagoggend in Brussel plaasgevind het.
Twee ontploffings by die Brussel-lughawe en 'n derde ontploffing by 'n treinstasie naby die geboue van die Europese Unie het skokgolwe deur die wêreld gestuur. Volgens Belgiese media was een van die ontploffings glo 'n selfmoordbomaanval.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/brussels-lughawe-ontruim-na-ontploffings-20160322
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
meer lezen in het Afrikaans en een andere video bekijken:
http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/brussel-polisie-op-derde-verdagte-se-spoor-20160323
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
netwerk24 schreef:23 Maart 2016
Van die Eiffeltoring tot die Withuis is meelewing Woensdag met België vertoon nadat terreuraanvalle die land se hoofstad, Brussel, Dinsdag tot stilstand geruk het.
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
cornelis- Aantal berichten : 1583
Registration date : 28-04-12
Afrikaans op de helling in Zuid-Afrika
In Doorbraak verscheen vandaag een vlammende 'Ope brief' van een onderzoeker van de Universiteit van die Vrystaat uit protest tegen de achteruitstelling van het Afrikaans.
"Die nuwe taalbeleid wat op 11 Maart 2016 goedgekeur is, maak nou Engels die hooftaal van opvoeding en administrasie, en skaal Afrikaans se posisie af."
http://www.doorbraak.be/nl/nieuws/afrikaans-op-de-helling-zuid-afrika
"Die nuwe taalbeleid wat op 11 Maart 2016 goedgekeur is, maak nou Engels die hooftaal van opvoeding en administrasie, en skaal Afrikaans se posisie af."
http://www.doorbraak.be/nl/nieuws/afrikaans-op-de-helling-zuid-afrika
Polder- Aantal berichten : 950
Registration date : 07-03-09
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
Hier is een video in het Afrikaans i.v.m. het artikel van Doorbraak (zie vorig bericht):
netwerk24 schreef:23/02/2016'Hierdie ding sal eskaleer': Gehoor en gesien by Tuks
Die verslaggewer Debrée Kluge berig vanaf Tukkies-kampus in Pretoria waar 'n gespanne atmosfeer heers oor die status van Afrikaans by die universiteit.
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Afrikaans vandaag.
Chris Chameleon, 'n bekende zanger in Zuid-Afrika, praat in het Afrikaans over zijn taal en over het Afrikaans in het Zuid-Afrika van vandaag...
Ropie- Aantal berichten : 86
Registration date : 30-09-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
WÊRELD
‘Frankryk nogmaals getoets’
Een van die lede van Islamitiese Staat (Isis) wat ’n priester in ’n kerk hier in Normandië, in die noorde van Frankryk, keelaf gesny het, is al in dié land weens terreur in hegtenis geneem, maar het ingevolge sy paroolooreenkoms vrye beweging sekere tye van die dag gehad.
26 Julie 2016
http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/frankryk-nogmaals-getoets-20160726
‘Frankryk nogmaals getoets’
Een van die lede van Islamitiese Staat (Isis) wat ’n priester in ’n kerk hier in Normandië, in die noorde van Frankryk, keelaf gesny het, is al in dié land weens terreur in hegtenis geneem, maar het ingevolge sy paroolooreenkoms vrye beweging sekere tye van die dag gehad.
26 Julie 2016
http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/frankryk-nogmaals-getoets-20160726
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
Barbaarse daad, wanneer gaan nou eers stop !!
cornelis- Aantal berichten : 1583
Registration date : 28-04-12
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
Een video van het Zuid-Afrikaanse Netwerk24 na de aanslag in Nice, 12 dagen geleden...
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
Bissezeele schreef:Een video van het Zuid-Afrikaanse Netwerk24 na de aanslag in Nice, 12 dagen geleden...
De Video-opname is van het persagentschap Reuters en de geschreven (in het Afrikaans) commentaar is van Netwerk24.
Terloops, niet alleen in Zuid-Afrika wordt er Afrikaans gesproken (en geschreven)
maar ook in Namibië (het vroegere Zuidwest-Afrika) waar het Afrikaans de lingua franca is.
Over de gebeurtenis in Nice verscheen er ook 'n bericht in 'Republikein', het grootste Afrikaanstalige dagblad van Namibië.
Ik citeer hieruit:
"Terreuraanval in Nice eis 80 lewens.
Nagenoeg 80 mense is dood en sowat 18 is ernstig beseer toe 'n vragmotor in die vroeë ure vanoggend in Nice, Frankryk,
doelbewus tussen 'n skare mense ingejaag het by 'n vuurwerkevertoning ter viering van die Franse Bastille-dag.
Pres. Francois Hollande het die aanval as 'n terreurdaad beskryf en gesê Frankryk is in die greep van "Islamitiese terrorisme".
Hy het ook aangekondig dat die noodtoestand wat vroeër afgekondig is, in die lig hiervan verleng word.
Geen groep het nog verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie.
Die bestuurder van die vragmotor is op die toneel deur die polisie doodgeskiet.
'n Britse toeris het aan BBC gesê hy het in die hotel waar hy tuis is, 'n geskreeu gehoor en toe hy uitstorm op die terras "talle liggame sien lê".
Bron: http://www.republikein.com.na/nuus/terreuraanval-in-nice-eis-80-lewens/
(Dit bericht verscheen in de Republikein van 15 juli 2016, toen nog niet alle gegevens van de aanslag bekend waren)
Ropie- Aantal berichten : 86
Registration date : 30-09-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
De draad van de actualiteit van de Amerikaanse verkiezingen in het Afrikaans volgen minuut per minuut:
netwerk24 schreef:
Regstreeks: Trump neem die voortou
05:45
CNN en NBC voorspel dat Donald Trump in Ohio sal wen.
05:39
Daar is ‘n somber atmosfeer in New York waar Hillary Clinton se ondersteuners bymekaar gekom het in die verwagting dat hulle na haar oorwiningstoespraak sou luister.
05:28
Mexiko is baie bekomerd oor die moontlikheid dat Donald Trump die Amerikaanse President kan word.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/regstreeks-amerika-stem-20161108-2
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
De uitwisseling tussen de Zuid-Afrikaanse vedette en de Vlaamse journalist is blijkbaar niet te moeilijk... ze verstaan elkaar goed.
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
http://globalnewspapers.today/south-africa
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Re: Afrikaans, dochtertaal van het Nederlands?
netwerk24 schreef:20 Desember 2016
9 sterf toe lorrie in Berlyners inploeg
Minstens nege mense is Maandagaand dood en sowat 50 beseer toe ’n vragmotor in ’n besige Kersmark in Berlyn, Duitsland, ingeploeg het.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/9-sterf-toe-lorrie-in-berlyners-inploeg-20161220
Bissezeele- Aantal berichten : 8819
Registration date : 24-02-08
Pagina 2 van 2 • 1, 2
Soortgelijke onderwerpen
» Het Nederlands in ons onderwijs systeem
» Wikipedia in Vlaams
» Brochures in het Nederlands
» Het Nederlands in de musea, bezoekerscentra en toeristische diensten
» Het Nederlands in Europa
» Wikipedia in Vlaams
» Brochures in het Nederlands
» Het Nederlands in de musea, bezoekerscentra en toeristische diensten
» Het Nederlands in Europa
Pagina 2 van 2
Permissies van dit forum:
Je mag geen reacties plaatsen in dit subforum
|
|